Boeke en DVDs van Dok Monty PDF Print E-mail

Katalogus van boeke en DVDs. Word 'n lid van die DVD Klub.

U kan aansluit by LewendeWaters Bediening DVD Klub.

Skakel my of stuur 'n epos na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it , vir meer inligting.

Lewende Waters Bediening

Posbus 3030, MONTANA PARK 0159, PRETORIA

Sel 082 447 5656

Faks 012 548 0204

Bestelvorm

A

Boeke

Gebede wat berge verskuif @ R60     Volume 1 en 2

Prayers that will move mountains @ R60

43 Vrae en antw. oor die H/Gees @ R60

How to receive the Baptism in the H/Spirit @ R20

Hoe om die doping met die HG te ontvang @ R20

Die seën van die Here maak ryk @ R50

Leiding van HG in 'n Charismatiesediens @ R25

 

 

Waar gaan ek heen as ek sterf? @ R50

Geestelike oorlogvoering. @ R35

Kindersangbundel (Sondagskool) @ R25

Mag van jou Tong @ R25

Is die Ark v/d Verbond gevind? @ R20

Opraping van die Bruid @ R50

Die Waterdoop @ R15

Prayers also in Tswana and Zulu @ R35

Satanisme is ‘n werklikheid @ R50

Kan Pinkster nog ‘n impak maak VANDAG? @ R50

Die “Da Vinci Code” ontmasker @ R60

Bybelstudies vir geestelike groei @ R60

Power Evangelism – God’s Key to revival @R75

Is wonderwerke nog vir vandag? - R75

B DVDs R50 elk

1) Die Nuwe Wêreldorde

2) 666 – Merk van die Dier

3) Die Wegraping

4) Israel, die Palestyne en die Tempelberg

5) Die slag van Armageddon

6) Die Jode verwag die Messias

7) Tekens van die tye

8) Die ondergang van Amerika

9) Die ondergang van die nasies om Israel

10) Die 4 perde van Openbaring

11) Wie is die Antichris

12) Is daar aliens tussen ons

13) Wanneer God Rusland veg

14) Die Regterstoel van Christus

15) Wanneer sterre val

16) Oorlog in die Midde Ooste

17)   Petra - Die Roospienkstad i/d Woestyn

18) Oorlog in die Midde-Ooste

Bogenoemde is ook in 3 Stelle van 5 DVDs beskikbaar @ R190 per stel + R60 Posgeld

Getuienis en doop met die H/Gees 4 DVDs @ R140

Die mag van jou tong 4 DVDs @ R140

Die seen van die Here maak ryk 4DVDs @ R140

Die werkinge van die Heilige Gees 4 DVDs @ R140

10 Toetse vir geestelike groei 4 DVDs @ R140

Leer my om reg te bid?  4DVDs @ R140

Hoe om die doping met die H/Gees te ontvang @ R50

Hoe om in oorwinning te leef  @ R50

Waarom bid ons in tale? @ R50

4 CDs met 7 Preke oor die Waterdoop @ R120

Ps.23 Die Here is my Herder - dvd @ R50

Die Heilige Gees as Gawe @ R50

Hoe praat God met ons @ R40

10 Toetse vir Geestelike Groei 4 DVDs @ R140

Metode van betaling:

 

1) Direkte betaling in bankrekening, faks strokie en bestelling:

2) Internet betaling, faks/epos transaksielog en bestelling.

Totaal van A en B plus posgeld.

Vir metode 1:

Betaal direk in rekening: Lewende Waters Bediening, Absa Bank – Kolonnade, Montana Park - Rek. nommer 38054170901 Bankkode 632005

Faks bankstrokie plus ‘n volledige adres en bestelling na 012-548–0204.

(Vra vir fakslyn.) of vra die bank om dit sommer vir u te doen as u nie ‘n faksmasjien het nie.

Metode 2:

Plaas oor via internet en faks transaksieresultaat en bestelling of e-pos na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

Berekening van posgeld:

R20 vir eerste boek/dvd, plus R5 vir elke addisionele item.

Die 3 stelle DVDs oor die Eindtyd is R550 plus posgeld R60.


Pryse mag verander!

Oktober 2013

www.montyeloff.co.za Epos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

 

 

 

 

Newsflash

Iranian Nuke Test

Iranian Nuke Scientist: Weekend Quake was a Nuclear Test.    A weekend 5.0 Richter earthquake in Iran was actually a nuclear bomb test, says an Iranian nuclear scientist claiming to be working on the project.

Read more...